REGISTRASIE VIR NUWE HUWELIK

VOORDAT U DIE VORM INVUL, NEEM ASSEBLIEF KENNIS VAN DIE VOLGENDE BEPALINGS EN VOORWAARDES

 

Die volgende dokumentasie moet die voltooide vorm asseblief vergesel:

  • Identiteitsdokumente van die huwelikspaar, sowel as die 2 getuies
  • 3 x ID fotos van elk van die huwelikspaar
  • Finale egskeidingsbevel (indien van toepassing)
  • ’n Afskrif van die prokureursbrief rakende huweliksvoorwaardes (indien van toepassing)
  • Indien enige van die huwelikspaar, óf geskei, óf ’n weduwee/wewenaar is, moet fotostate van die egskeidingsbevel/doodsertifikaat aangeheg word
  • Toestemmingsvorm (slegs vir minderjariges)

 

Huwelikstatus Bevestiging:

  • SMS ‘M,’ direk gevolg deur die identiteitsnommer van die person, na ‘32551’
  • Besoek Binnelandse Sake persoonlik om ‘n sertifikaat van bevestiging te ontvang as bewys van u huweliksstatus
  • Geen huwelik sal geregistreer word indien daar nie ‘n skriftelike Sertifikaat van Binnelandse Sake ontvang is nie
Registrasie vir huwelike
BRUIDEGOM TOESTEMMINGSBRIEF NODIG (MINDERJARIGES)
BRUID TOESTEMMINGSBRIEF NODIG (MINDERJARIGES)

Laai ons POPI Wet-dokument hier af:

Eredienstye

Instapdiens

Sondagoggend:  08h30

Aanlyndiens

Sondagoggend: 8h30 - Facebook en Youtube

Kleuter/Kinder & Tienerbedieningstye:

Kleuterbediening (3 - 6 JAAR)

Sondagoggend: 8h30 - Voor diens na die kleuterlokaal

Kinderbediening (Gr 1 – 6)

Sondagoggend: 8h30 - Eers in die diens, en dan uit na die saal

Tienerbediening (Gr 7 – 11)

Sondagmiddag: 16h00 tot 18h00 - In die koffiekamer

KONTAK

Kontaknommer

013-697 4449 / 068 012 6333

Epos

kerk@bgkerk.co.za

Gemeente Whatsapp

068 012 6333

Ds. LPJ (Louis) Cloete

084 512 8207

Ds. AM (Marius) Nel

082 327 7425

Adres

Hans Strydomlaan 70, Emalahleni