Om te Gee is Beter as om te Ontvang…

Om te Gee is Beter as om te Ontvang…

Ek ken iemand wat maklik iets kan weggee. Kos, ‘n sitplek, ‘n plek in ‘n lang ry, hulle tyd en hulp… en so kan ek aanhou, en aanhou. Dit pla my soms as ek dit aanskou, maar dit is opvallend dat daardie persoon ‘n stuk vreugde daaruit kry, wat...
Lewe jou Lewe Voluit!

Lewe jou Lewe Voluit!

Ek wil vandag sommer net bietjie met jou gesels oor die broosheid van die lewe. In my besig wees met die gemeente en besoeke, besef ek net dat ons almal lewe met geleende, of kom ons noem dit, genadetyd. Mense wat ‘n jaar gelede nog met ons was, gesond en vol planne...
Tattoos?

Tattoos?

So rukkie gelede sit ek met iemand en gesels en merk ‘n besondere ‘tattoo’ op die persoon se arm, en vra uit oor die betekenis daarvan. Ek is toe vertel wat die oorsprong en betekenis daarvan is. Daardie aand sit ek en wonder, “Sê nou maar ek moet iets op my arm...
Mossies Dra Nie Rugsakkies Nie

Mossies Dra Nie Rugsakkies Nie

Ek het in die verlede dikwels ou brood weggegooi, tot op ‘n dag wat ons huishulp vir my gevra het of sy dit kan kry. Ek was bietjie onkant gevang, want die brood was nie meer eetbaar gewees nie. “Wat maak jy met die brood?” het ek haar nuuskierig gevra. “Ek gee...
Basileia, Ons Lewe Geesvervuld Na Bo, Binne en Buite.

Basileia, Ons Lewe Geesvervuld Na Bo, Binne en Buite.

Wanneer ons hierdie jaar Pinkster vier, dan vier ons die uitstorting, doping, en vervulling met Heilige Gees, vir die werk waarvoor Jesus ons geroep het – om mense eerstehands van Hom te vertel. Verder, omhels ons roeping ook, om ons gawes aan te wend tot opbou van...