by BGKerk | May 23, 2024 | Ds Louis
Ek wil vandag sommer net bietjie met jou gesels oor die broosheid van die lewe. In my besig wees met die gemeente en besoeke, besef ek net dat ons almal lewe met geleende, of kom ons noem dit, genadetyd. Mense wat ‘n jaar gelede nog met ons was, gesond en vol planne...
by BGKerk | Dec 4, 2023 | Ds Louis
So rukkie gelede sit ek met iemand en gesels en merk ‘n besondere ‘tattoo’ op die persoon se arm, en vra uit oor die betekenis daarvan. Ek is toe vertel wat die oorsprong en betekenis daarvan is. Daardie aand sit ek en wonder, “Sê nou maar ek moet iets op my arm...
by BGKerk | May 25, 2023 | Ds Louis
Wanneer ons hierdie jaar Pinkster vier, dan vier ons die uitstorting, doping, en vervulling met Heilige Gees, vir die werk waarvoor Jesus ons geroep het – om mense eerstehands van Hom te vertel. Verder, omhels ons roeping ook, om ons gawes aan te wend tot opbou van...
by BGKerk | Mar 10, 2023 | Ds Louis
Ek het so gesit by die voete van die Here en Heilige Gees vertrou om in my hart vir my te sê waaroor ek moet skryf. Wagtend op die stem van Heilige Gees sit ek…. Hy vat my toe aan die hand en sê, “Skryf oor die tye van jou lewe waar jy nie ‘OK’...
by BGKerk | Feb 9, 2023 | Ds Louis
Ons lewe in onstuimige tye. Ek dink nie dit is weg te redeneer nie. Hierdie geliefde land van ons gaan deur baie moeilike tye. Ek dink ons ervaar so baie innerlike spanning oor wat ons rondom ons waarneem, en dan stuur iemand nog ‘n boodskap om van hoe goed dit nou...
by BGKerk | Jul 26, 2022 | Ds Louis
Hier gaan ons skakels van kursusse vir u opsit. Hier is ‘n skakel vir Dr Arthur Frost se video: https://fb.watch/eiu3SgzA5R