by BGKerk | Jul 22, 2024 | Ds Marius
Ek ken iemand wat maklik iets kan weggee. Kos, ‘n sitplek, ‘n plek in ‘n lang ry, hulle tyd en hulp… en so kan ek aanhou, en aanhou. Dit pla my soms as ek dit aanskou, maar dit is opvallend dat daardie persoon ‘n stuk vreugde daaruit kry, wat...
by BGKerk | Jul 31, 2023 | Ds Marius
Ek het in die verlede dikwels ou brood weggegooi, tot op ‘n dag wat ons huishulp vir my gevra het of sy dit kan kry. Ek was bietjie onkant gevang, want die brood was nie meer eetbaar gewees nie. “Wat maak jy met die brood?” het ek haar nuuskierig gevra. “Ek gee...
by ryan@gingerk.co.za | Jan 31, 2022 | Ds Marius
Ek luister die ander dag na ‘n praatjie wat handel oor die voorspellings van die nuwe modegiere vir 2022. Die modekenner maak toe die opmerking dat hy dink wyer en lospassende klere gaan die mode wees omdat hy dink dat hierdie styl – gegewe die sosiale afstand...