GELOOFSOFFER BELOFTE

Soos wat die Here dit vir My moontlik maak, wil ek my gawes, tyd en geld tot Sy beskikking stel in die bedieninge van Sy gemeente.

Deur my finansiële bydrae wil ek saamwerk om die nood van die wêreld raak te sien, en met die Evangelie van hoop en verlossing in Jesus Christus na hulle uit te reik.

Geloofsoffer-Belofte

Laai ons POPI Wet-dokument hier af:

Eredienstye

Instapdiens

Sondagoggend:  08h30

Aanlyndiens

Sondagoggend: 8h30 - Facebook en Youtube

Kleuter/Kinder & Tienerbedieningstye:

Kleuterbediening (3 - 6 JAAR)

Sondagoggend: 8h30 - Voor diens na die kleuterlokaal

Kinderbediening (Gr 1 – 6)

Sondagoggend: 8h30 - Eers in die diens, en dan uit na die saal

Tienerbediening (Gr 7 – 11)

Sondagmiddag: 16h00 tot 18h00 - In die koffiekamer

KONTAK

Kontaknommer

013-697 4449 / 068 012 6333

Epos

kerk@bgkerk.co.za

Gemeente Whatsapp

068 012 6333

Ds. LPJ (Louis) Cloete

084 512 8207

Ds. AM (Marius) Nel

082 327 7425

Adres

Hans Strydomlaan 70, Emalahleni