LIDMAATSKAP BESONDERHEDE vir Belydenisklas GR 11

Welkom by hierdie besondere jaar op jou geestelike reis.  Jy is vir ons baie spesiaal en ons gaan ‘n baie nou pad saam met jou loop tydens die jaar. Geniet die jaar, gaan voluit en wees asseblief getrou in jou bywoning.

 

‘n Paar Notas:

  • Ons begin met Deon Delport, ons kerk se sendingbedieningsleier, wat vir julle Kairos gaan aanbied. Kairos handel oor hoe God hierdie wêreld sien, en dat Hy ons uitnooi om ook so, na die wêreld te kyk.
  • Vroeg in die jaar het ons ‘n kamp / geestelike groei naweek. Datums sal vroegtydig gegee word.  Daar is gewoonlik ‘n koste aan die naweek verbonde en dit sal ook vroegtydig deur die groepleiers gekommunikeer word.
  • Ons sal deurgaans uitreike hou in ons gemeenskap.
  • Later vanjaar doen ons intensiewe leering rondom Heilige Gees en dit wat daarmee gepaard gaan.
  • Ons uitreik vind altyd in die September / Oktober vakansie plaas.  Dit is altyd die hoogtepunt van die Belydenisjaar – moet dit nie misloop nie en hou jou vakansie oop daarvoor.  Ons hou deurentyd verwikkelinge dop en sal dan besluite neem en dit kommunikeer rondom die uitreik bestemming.  Daar is ook ‘n koste aan hierdie uitreik verbonde wat ook vroegtydig gekommunikeer word.
  • Belydenisaflegging is gewoonlik die laaste Sondag van Oktober DV.

 

Groete en Seën vir die jaar.

Sou jy enige verdere vrae hê, kontak my asseblief by 084 512 8207.

Groete,

Ds Louis en span.

Toestemming vir Persoonlike Inligting:

LIDMAATSKAP BESONDERHEDE vir Belydenisklas

Laai ons POPI Wet-dokument hier af:

Eredienstye

Instapdiens

Sondagoggend:  08h30

Aanlyndiens

Sondagoggend: 8h30 - Facebook en Youtube

Kleuter/Kinder & Tienerbedieningstye:

Kleuterbediening (3 - 6 JAAR)

Sondagoggend: 8h30 - Voor diens na die kleuterlokaal

Kinderbediening (Gr 1 – 6)

Sondagoggend: 8h30 - Eers in die diens, en dan uit na die saal

Tienerbediening (Gr 7 – 11)

Sondagmiddag: 16h00 tot 18h00 - In die koffiekamer

KONTAK

Kontaknommer

013-697 4449 / 068 012 6333

Epos

kerk@bgkerk.co.za

Gemeente Whatsapp

068 012 6333

Ds. LPJ (Louis) Cloete

084 512 8207

Ds. AM (Marius) Nel

082 327 7425

Adres

Hans Strydomlaan 70, Emalahleni