REGISTRASIE VIR NUWE HUWELIK
VOORDAT U DIE VORM INVUL, NEEM ASSEBLIEF KENNIS VAN DIE VOLGENDE BEPALINGS EN VOORWAARDES
Die volgende dokumentasie moet die voltooide vorm asseblief vergesel:
- Identiteitsdokumente van die huwelikspaar, sowel as die 2 getuies
- 3 x ID fotos van elk van die huwelikspaar
- Finale egskeidingsbevel (indien van toepassing)
- ’n Afskrif van die prokureursbrief rakende huweliksvoorwaardes (indien van toepassing)
- Indien enige van die huwelikspaar, óf geskei, óf ’n weduwee/wewenaar is, moet fotostate van die egskeidingsbevel/doodsertifikaat aangeheg word
- Toestemmingsvorm (slegs vir minderjariges)
Huwelikstatus Bevestiging:
- SMS ‘M,’ direk gevolg deur die identiteitsnommer van die person, na ‘32551’
- Besoek Binnelandse Sake persoonlik om ‘n sertifikaat van bevestiging te ontvang as bewys van u huweliksstatus
- Geen huwelik sal geregistreer word indien daar nie ‘n skriftelike Sertifikaat van Binnelandse Sake ontvang is nie
Laai ons POPI Wet-dokument hier af:
Eredienstye
Instapdiens
Sondagoggend: 08h30
Aanlyndiens
Sondagoggend: 8h30 - Facebook en Youtube
Kleuter/Kinder & Tienerbedieningstye:
Kleuterbediening (3 - 6 JAAR)
Sondagoggend: 8h30 - Voor diens na die kleuterlokaal
Kinderbediening (Gr 1 – 6)
Sondagoggend: 8h30 - Eers in die diens, en dan uit na die saal
Tienerbediening (Gr 7 – 11)
Sondagmiddag: 16h00 tot 18h00 - In die koffiekamer
KONTAK
Kontaknommer
013-697 4449 / 068 012 6333
Epos
kerk@bgkerk.co.za
Gemeente Whatsapp
068 012 6333
Ds. LPJ (Louis) Cloete
084 512 8207
Ds. AM (Marius) Nel
082 327 7425
Adres
Hans Strydomlaan 70, Emalahleni